Augsburg Landbougimnasium. Hoendervleis-mooi! Dit is die regte woorde om die oomblik te beskryf toe Slabbert Vervoer se “tautliner” vanoggend om die draai kom met Augsburg Landbougimnasium se naam, wapen en foto’s orals op sy seile!
Baie dankie aan Louw Slabbert (oud-leerder) van Slabbert Vervoer vir hierdie pragtige inisiatief.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf