T20-Nashua Krieketbeker. Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se O/19 A-krieketspan wat die T20-Nashua Krieketbeker gewen het!
Deelnemende skole was: Augsburg Landbougimnasium, Hoërskool Vredendal, Hoërskool Lutzville en Clanwilliam Sekondêr.
Augsburg se top presteerders in die finaal:
Kolfwerk: Ma-eel Titus: 28 en JP Pool: 12
Boulwerk: Yudin Marcus: 4 paaltjies en Connen Mouton: 3 paaltjies
Tellings: Hoërskool Vredendal – 62; Augsburg Landbougimnasium – 66
Augsburg wen met twee paaltjies.
“Baie geluk, manne! Ons is baie trots op julle!”
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za