Swem Interhoër. Hoërskool Wonderboom van Pretoria het die swem interhoër vir 2022 ook gewen! Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie!
“Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis!
Baie geluk aan elke swemmer! Doen so voort!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za