)

You are sponsoring

Swem Interhoër - Hoërskool Wonderboom ryg prestasies in

Swem Interhoër. Hoërskool Wonderboom van Pretoria het die swem interhoër vir 2022 ook gewen! Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis!…