)

Hoërskool Swartland Hokkie

Hassaanah Skippers van Hoërskool Swartland het in Desember 2020 deelgeneem aan die PSI Nasionale binnehuisehokkietoernooi.

Sy was gekies in die onder/ 18 A ( Foxes) span vir PSI Bolandspan. Hassaanah is in Januarie 2021 gekies om ‘n “Event Ambassador” vir Sportsways se hokkiekliniek te wees wat landwyd geloods is. Hassaanah is ook vir die 2 de agtereenvolgende jaar gekies om in die CPL ( Cape Town Premier Hockey League) te speel. Hulle kies slegs die beste spelers in die Weskaap en Boland. Hierdie toernooi vind in April plaas.

Die Rockies is baie trots op Hassaanah se hokkie prestasies. Baie geluk Hassaanah en sterkte met die toernooi!

Trotse Rockies.

#nogutsnoglory#rockiehokkie

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal