)

Mnr en Mej Augsburg – Augsburg se Prinse en Prinsesse

Mnr en Mej Augsburg. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het ook uitgevind dat tyd vir niemand wag nie. Knopknie-rugbyspelertjies word prinse en haasbek-dogtertjies word prinsesse. Donderdagaand het tyd wel stilgestaan vir ‘n uur of twee met die kroning van Mnr. en Mej. Augsburg.

Die “glitz and glamour” het almal se oë laat blink en tyd het ons teruggevat na die era van die “Great Gatsby.” Aan die einde van die aand is ‘n paar welverdiende pryse uitgedeel:

  • Mnr. en Mej. Fotogenies: Stef Geldenhuys en Anneli Mouton.
  • Mnr. en Mej. Persoonlikheid: André Vermeulen en Anneli du Plessis.
  • Mnr. en Mej. “Public cutie”: Marvin Phiegeland en Luchané Mathews
  • 2de Prins en 2de Prinses: Marvin Phiegeland en Anneli du Plessis
  • 1ste Prins en 1ste Prinses: Samuel Hanekom en Luchané MathewsEn dan was daar die grote van die aand:MNR. EN MEJ. AUGSBURG 2022JEAN SWART EN RONÉ HUISAMEN!Baie geluk aan almal wat deelgeneem het. Elkeen van julle was ‘n wenner want wenners het waagmoed om op ‘n verhoog te klim en te “shine like a diamond”!

En dan was daar die grote van die aand:

Mnr en Mej Augsburg 2022: Jean Swart en Roné Huisamen!

Augsburg wens al die deelnemers baie geluk. Elkeen van julle was ‘n wenner want wenners het waagmoed om op ‘n verhoog te klim en te “shine like a diamond”!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal