)

You are sponsoring

Mnr en Mej Augsburg - Augsburg se Prinse en Prinsesse

Mnr en Mej Augsburg. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het ook uitgevind dat tyd vir niemand wag nie. Knopknie-rugbyspelertjies word prinse en haasbek-dogtertjies word prinsesse. Donderdagaand het tyd wel stilgestaan vir ‘n…