Boland Rugby. Rudolph Burger (0/13), van Laerskool Vredendal in die Wes-Kaap, is ingesluit in die Boland Rugbyspan. Rudolph sal tydens die Julie-vakansie Boland Cravenweek Span verteenwoordig in Pietermaritzburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.laerskoolvredendal.co.za/
Foto verskaf