Augsburg “Oscars”. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se hoërskoolleerders het bietjie litte losgemaak op die dansbaan. Tydens hierdie geleentheid is die Augsburg “Oscars” van 2022 ook uitgedeel.
Die uitslae was as volg:
- “Hunk”:1. Jean Swart
- “Babe”1. Mia Huisamen
- Mnr Bene: 1. Jean Swart
- Mej Bene: 1. Anneli Mouton
- Mooiste hare: 1. Madri Louw
- Mooiste glimlag:1. Luchané Matthews
- Mnr. Persoonlikheid:1. André Vermeulen
- Mej. Persoonlikheid: 1. Anneli Du Plessis
- Gimba (Iemand wat baie eet):1. Marvin Phigeland
- Klaasvakie: 1. Rudolf Engelbrecht
- “Loudmouth”: 1. Anika Gulwa
- Vinkel en Koljander:1. Anandi Smit en Shane Vermeulen
- “Tom and Jerry”: 1. Noah Baard en Fourie Burger
- “Drama Queen/King”: 1. Anika Gulwa”
- Gentleman”:1. Andre Vermeulen
- “Wish-to-be-couple”: 1. De Wet Grobbelaar en Bianca van der Westhuizen
- Oulikste Paartjie 1. Nishaan en Jevon
- Gifappeltjie: 1. Fourie Burger
- “Teacher’s Pet”: 1. Gherswin Januarie
- Grapjas: 1. Danru Christopher
- Boeremeisie: 1. Jean-Mari Jordaan
- Boereseun: 1. Jaco Nieuwoudt
- “Tik Tok King/Queen” :1. Logan Parring
- “Look-a-like”: 1. Tinus Bester en Marius Smith
- Helpende Hand: 1. Leon Loots
- Kuiken van die jaar: 1. Troy Zimmerman
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf