)

AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Swartland Presteer

AJ Sportweek Hokkie. Tydens die skoolvakansie, het Hoërskool Swartland, Malmesbury, se hokkiemeisies gereis na Mosselbaai vir die AJ Sportweek Hokkie wat by Hoërskool Punt plaasgevind het.

Hier is die uitslae van ons o/19A-hokkiedogters tydens dié toernooi. Ons bedank ook graag hul hoofborg, Willard, wat die meisies bygestaan het en steeds doen. Die dogters het uitgestaan met hul pragtige klere wat gepaard gegaan het met fantastiese hokkie.

Hierdie hokkiespan het nie een wedstryd verloor nie en het die Rockies trots verteenwoordig in die finaal.

Hoërskool Swartland het tweede algeheel geëindig en Mia Steyn is ook aangewys as die top doelskieter van die toernooi.

Uitslae o.19 dogters:

  • Hoërskool Swartland wen 7-0 teen Hoërskool Melkbosstrand
  • Wen 3-0 teen Hoërskool Hartebeespoort
  • Wen 6-0 teen Hoërskool Paul Erasmus
  • Wen 3-1 teen Hoërskool Grens
  • Wen 2-0 teen Hoërskool Labori
  • Wen 8-0 teen Hoërskool Vryburg
  • Wen 2-0 teen Hoërskool Overberg
  • Wen 2-0 teen Hoërskool Punt o.19B
  • Wen 2-0 teen Hoërskool Kirkwood
  • Verloor 0-1 teen Hoërskool Punt

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal