Tweekamp. Elf atlete van Hoërskool Trio in Kroonstad neem vandag, Saterdag, 30 Maart, deel aan die Tweekamp kampioenskap wat in Bloemfontein plaasvind.
Die atlete is:
- Cala Welgemoed
- Kayla Welgemoed
- Wian Pienaar
- Dwayne Pienaar
- Johan Kriel
- Alex de Witt
- AJ de Witt
- Charmae Donald
- Milan Pretorius
- Ruan Jacobs,
- Ernst Eloff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf