AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Swartland Presteer
AJ Sportweek Hokkie. Tydens die skoolvakansie, het Hoërskool Swartland, Malmesbury, se hokkiemeisies gereis na Mosselbaai vir die AJ Sportweek Hokkie wat by Hoërskool Punt plaasgevind het. Hier is die uitslae…








