SANESA. Mia van Tonder, leerder van Hoërskool Paarl Gimnasium, het verskeie SANESA toekennings ontvang vir die goue jaar wat sy in ruiterkuns beleef het.
Mia is as die hoogste presterende perde-ruiter op haar vlak gekroon. Sy ontvang ook ‘n trofee namens Paarl Gimnasium wat tweede in die Wes-Kaapse skole-afdeling geplaas is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf