Jessi Wessels van Hoërskool Upington in die Noordkaap, is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Saalperd Proewe vanaf 25-27 Januarie 2018 in Parys vir die driegang en vyfgang.
Uppies se Trotse tradisie van Ruiterkuns Ruiters word voortgesit in 2018. Baie geluk Jessi met jou prestasie.