Ruiterkuns. Twee van Hoërskool Fichardtpark se leerders, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die eerste kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian deelgeneem.
Chrisilee Rossouw en Corné het as volg presteer:
Chrisilee Rossouw:
- 1ste plek – “Performance Riding”
- 2de plek – “SANESA Prix Caprilli A”
- 2de plek – “SANESA Prix Caprilli B”
- 2de plek – “Dressage Freestyle”
- 4de plek – “Dressage A”
- 4de plek – “Dressage B”
Corné Rossouw:
- 1ste plek – “Dressage A”
- 1ste plek – “Dressage B”
- 1ste plek – “Dressage Freestyle”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf