SANESA SA’s. Elri Coetzee, toekomstige Goutie, het aan die Sanesa SA’s vanaf 4 tot 7 Oktober by Kyalami Park deelgeneem. Dit was Ceazer, Elrie se perd, se eerste keer by Nationals. Elri en haar perd, Ceazer, behaal die volgende prestasies:
- 1ste plek 50cm Showjumping
- 4de plek 50cm 2Phase en 50cm
- 2Phase FS Team 3de plek
Elri en haar perd, Legend, behaal die volgende:
- 9de in Working Hunter
- Free State Team Working Hunter, 1ste plek
- 11de Equitation
- Free State Team Equitation 1ste plek
- 14de Showjumping 80cm
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf