)

Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie

Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se redenaars het die uitdagende wêreld van aanlyn redenaarskompetisie betree. Die leerders het vanaf 12 tot 14 Mei deelgeneem aan die eerste rondte van Oppie Tong Af/On the Tip of Your Tongue. Hierdie redenaars is aangebied as deel van die Limpopo-uitdunne.

Die Plasies het altesaam 24 toesprake in verskeie afdelings met selfvertroue en oortuiging gelewer. Die sprekers het uitsonderlik gevaar, met puntetoekennings wat tussen 86% en 94% gewissel het.

Merensky se deelnemers was:

  • Nolo Malahlela (Prepared Persuasive),
  • Klara Nel (Prepared Persuasive),
  • Ewald van Wyk (Prepared Persuasive en Voorbereid Oorredend),
  • Tsakani Ndlovu (Prepared Persuasive),
  • Tshegofatso Malatji (Prepared Persuasive),
  • Karien Smith (Voorbereid Oorredend),
  • Mieke Erasmus (Voorbereid Oorredend),
  • Noah Cremore (Voorbereid Oorredend),
  • Willem Mostert (Voorbereid Oorredend),
  • Milan Ferreira (Voorbereid Oorredend),
  • Ilana Lubbe (Voorbereid Oorredend),
  • Edward Quinn (Voorbereid Oorredend),
  • William Quinn (Voorbereid Oorredend),
  • Miané van Veelen (Voorbereid Oorredend),
  • Eddie Mostert (Voorbereid Oorredend, Onvoorbereid Oorredend en Goue Tong),
  • Carmé Louw (Voorbereid Oorredend), Christiaan Jv Vuuren (Voorbereid Oorredend),
  • Matthew Togonidze (Voorbereid Oorredend),
  • Luzaan Erasmus (Voorbereid Oorredend),
  • Amoré Coetzee (Voorbereid Oorredend) en
  • Henk de Wet (Voorbereid Oorredend).

Uitsonderlike presteerders wat na die nasionale finaal van die redenaarskompetisie deurgedring het is:

  • Graad 9 Oorredingstoespraak: Milan Ferreira
  • Graad 10 Oorredingstoespraak: Eddie Mostert
  • Graad 11 Oorredingstoespraak: Luzaan Erasmus
  • Graad 12 Oorredingstoespraak: Henk de Wet
  • Graad 10 Goue Tong (5 minute voorbereiding): Eddie Mostert
  • Graad 10 Onvoorbereid Oorredend: Eddie Mostert

Die nasionale finaal van die redenaarskompetisie vind plaas vanaf 16 tot 18 Oktober 2025 te Laerskool Rooihuiskraal in Centurion.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.plasies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal