Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Daniëlle Herbst. Sy het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Daniëlle Herbst, ’n graad 12-leerder,…
Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie
Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se redenaars het die uitdagende wêreld van aanlyn redenaarskompetisie betree. Die leerders het vanaf 12 tot 14 Mei deelgeneem aan die eerste rondte van…
Kraakvars nuus van HS Strand
Derik Nortje (gr. 9) en Lizanne Nortje (gr. 11) van HS Strand het op 23 Augustus aan die jaarlikse Rotariers se Redenaarskompetisie te HS Parel Vallei deelgeneem. Derik het die…










