)

Kraakvars nuus van HS Strand

Derik Nortje (gr. 9) en Lizanne Nortje (gr. 11) van HS Strand het op 23 Augustus aan die jaarlikse Rotariers se Redenaarskompetisie te HS Parel Vallei deelgeneem.

Derik het die Junior afdeling gewen. Ander skole wat deelgeneem het, was HS Parel Vallei, HHH, Somerset College, Bloemhof en Rhenish. Sy suster Lizanne het haar ook baie goed van haar taak gekwyt. Derik se toespraakonderwerp was:Ā  As die voelmis die facebook slaan.

Derik het ‘n geldprys asook ‘n geskenkbewys van Somerset Mall losgeslaan. Die Rotariers was vir hierdie glansryke geleentheid verantwoordelik.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal