Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala. Hoërskool Punt – Uitstaande Swemprestasie.
Baie geluk aan Charl Laufs wat op 11 April aan die Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala by Holy Cross deelgeneem het en met sy puik vertonings die skool se naam hoog gehou het!
Uitslae:
- 50m borsslag – 1ste plek
- 100m borsslag – 1ste plek
- 50m rugslag – 1ste plek
- 50m vryslag – 3de plek

Charl se ongelooflike prestasie is ’n bewys van sy harde werk, dissipline en toewyding in die swembad.
Hoërskool Punt is uiters trots op jou, Charl – mag jy aanhou uitblink en ander inspireer met jou deursettingsvermoë!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








