Loop-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys.
Met ‘n skitterende vertoning in diskus het sy nie net Hoërskool Punt se naam met trots verteenwoordig nie, maar ook ‘n nuwe rekord van 38.62m opgestel!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








