Kultuurtoekennings. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het spesiale Kultuurtoekennings aan vyf leerders gemaak.
Beste prestasies op kultuurgebied:
- Fanie Keyser: beste prestasie op kultuurgebied
- Bianca Fitzgerald: ontvang die Dan Potgieter-trofee vir veelsydigheid op kultuurgebied
- Bianca Fitzgerald en Nazneem Domingo: ontvang die Scheepers beker vir musiek
- Maia Leonard: ontvang die Engela Lamprecht-trofee vir hoogste telling in ‘n eksterne musiekeksamen
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto’s verskaf