)
Hoërskool Punt verower puik tweedeplek in die Wes-Kaap

Twee  van H/Skool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham het op 6 Mei 2017, in Kaapstad aan die  Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo deelgeneem. Vanjaar se tema…

Point High School Hockey News

Boys 1st team: Curro Langebaan: won 1-0 Swellendam: drew 0-0 Driehoek: drew 0-0 Montagu: won 1-0 Charlie Hofmeyr: drew 0-0 Ended 2nd in their pool. Lost the semi-final and came…

Hoërskool Punt Muurbal nuus

WG Strauss (o/19A) verteenwoordig die SWD by die SA Platteland Muurbalkampioenskappe. Hierdie toernooi word vanaf 27 April tot 1 Mei 2017 in Bloemfontein gehou.

Hoërskool Punt Rugby uitslae

H/S Punt se rugbyspanne het gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem: Arthur Johnson Sportweek in Mosselbaai:  o/14A en o/19A wen al hul wedstryde. o/19A wen H/S Schoonspruit 19-5, H/S…

Point High School – SA Schools Athletics

Sherno Pick won a bronze medal in High Jump at the SA Schools Athletics meeting in Durban this past holiday.  At the SA Youth Athletics meeting, held at Green-point in…

Hoërskool Punt – Kurt Briesies is aangewys as Mnr Arthur Johnson Sportweek.

Tydens die jaarlikse Arthur Johnson Sportweek wat die afgelope vakansie deur Hoërskool Punt in Mosselbaai aangebied is, is Kurt Briesies van Hoërskool Punt aangewys as Mnr. Arthur Johnson Sportweek.  Kurt is…

Hoërskool Punt Netbal April 2017

H/Skool Punt se  o/18-netbalspan het tydens die afgelope skoolvakansie aan die volgende toernooie deelgeneem en puik uitslae opgelewer: ARTHUR JOHNSON SPORTWEEK : 31/3/2017 TOT 5/4/2017 Punt wen in finaal teen…

Andrea Kommer By SA Skole Atletiekbyeenkoms

Die SA Skole Atletiekbyeenkoms vind vanaf 30 Maart tot 1 April 2017 in Durban plaas. Andrea Kommer, van H/Skool Punt behaal ‘n 5de plek vir driesprong in die ouderdomsgroep dogters…

Loumari Müller – NEDBANK / WKOD OPSTELKOMPETISIE

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Loumari Müller, graad 12-leerder en Hoofdogter van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het uit 26 finaliste van ‘n ekonomiese opstelkompetisie, ‘n tweede plek behaal.…

Point High School Photography Club

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Our photography club went camping in the Knysna area two week ago and they took the most amamzing photographs. The…

HS PUNT ATLETIEK

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] PUNT ATLETIEK: Baie geluk aan Andrea Kommer (verspring en driesprong) en Sherno Pick (hoogspring en driesprong) wat die afgelope naweek,  tydens die…

Hoërskool Punt ATKV Redenaarskompetisie

Elri Cronje, Mieke Oosthuizen, Lize-Mari Beck en Mianel Potgieter het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind gedurende Mei 2017 in Port Elizabeth plaas. Foto aangeheg vlnr: Mianel…

Hoërskool Punt O/19A-Netbal

Ons 1ste Netbalspan het die naweek ‘n heerlike verassing gekry toe ‘n beplande “spanbou” naweek tot hul groot verbasing eintlik ‘n beplande toernooi was.   Die Loerie-toernooi is deur Wittedrift aangebied. Die meisies het…

Twee van Hoërskool Punt se leerders neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel.

Twee van Hoërskool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham, neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel. Vanjaar se tema handel…

Hoërskool Punt – Ekonomie Opstelkompetisie

Nebank en die WKOD werk saam om ‘n Ekonomie opstelkompetisie vir Hoërskoolleerders aan te bied.  Die onderwerp vir die 2016/2017-kompetisie is “Die oorsake, gevolge en oplossing vir klimaatsverandering”. Die graad…

Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span ingesluit

Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span (Atletiek Suid-Westelike Distrikte) ingesluit:  Ladele Leonard (hammergooi), Liandre Schoeman (hammergooi), Elne Conradie (800m), Andrea Kommer (verspring en driesprong), Sherno Pick (hoogspring), Marianca Feldtmann…

The following Point learners are included in the SWD President XV teams:

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] SWD PRESIDENT u/18 XV  : Zander Bekker, Sydney Volkwyn, Frikkie Potgieter, Warden Briesies and Fagan Terblanche. back:  Frikkie Potgieter, Sydney…

PUNT Greenergy

Die Grenegy  klub  het hierdie jaar fluks weggespring en voortgeploeg op die projekte wat reeds verlede jaar begin is. Ons tuintjie wat ons verlede jaar aanmekaar gesit het lyk nog…

POINT HIGH SCHOOL CHESS

The following 10 Point learners are included in the Mossel Bay Chess team who will take part in the trials for the SWD squad: u/20:  Jacobus van Zyl u/18:  Bianca…

Hoërskool Punt – Golf nuus

Op 24 Februarie het 7 van Hoërskool Punt se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die  Mosselbaai Gholfklub deelgeneem Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto…

POINT HIGH SCHOOL: 2016 MATRICULANTS

After having their examination papers remarked, several of Point High School 2016 candidates received better marks. In the 70% and higher category: Renata Booyens Fisiese Wetenskappe A  (now has 7…

Hoërskool Punt – Vlotvaart 2017

‘n Dag vol kleur, asemrowende idees, sandkastele, vreugde en vele meer. Dit was Vlotvaart 2017 van Hoërskool Punt. Nie net was daar vlotte nie, maar daar was ook touchies, toutrek,…

HS PUNT: ATLETIEK

ATLETIEK – STREEK Die Mosselbaai Hoërskole Streekskampioenskappe het op Saterdag, 11 Februarie 2017, plaasgevind. Punt Atletiek se atlete het puik gevaar deur 42 keer inskrywings in die byeenkoms se rekordboeke…

HS PUNT SKAAK

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Bianca Combrinck in Gr.11 is een van 7 spelers wat gekies is om SWD by die SA  Junior Geslote skaakkampioenskappe…

PUNT ATLETIEK : HARTLOOP INTERSKOLE

Punt Atletiek het ‘n goeie Interskole teen HS Outeniqua, HS Oudtshoorn en Langenhoven Gim beleef. Punt het die dag in ‘n stewige 2de plek geeindig. Baie geluk aan elke atleet…

GR 8 NATUURLEWESTAP – Hoërskool Punt

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Agter vlnr:  Reghardt Morkel-Brink en Martin Lategan Ry 3        :  Jay-Cee Botes, Wian Auret, Olivier Lombaard, Herman…

Hoërskool Punt – Krieket uitslae

1STE SPAN VS YORK OP SATERDAG 4 FEBRUARIE 2017: York wen die loot en besluit om 1ste te kolf.  Hulle teken 208 lopies in 47 beurte aan.  Beste met die…

PUNT ATLETIEK: HTS DROSTDY ATLETIEKBYEENKOMS

Ons atlete het die hitte van Worcester gebruik as laaste voorbereiding vir die HARTLOOP-interskole wat op Woensdag, 8 Februarie 2017 in Oudtshoorn plaasvind en vir volgende naweek se SWD-kampioenskappe. Ons…

Hoërskool Punt – Gholf news

Congratulations to Ulrich Steinhobel with his selection to represent Southern Cape, in the u/15 age group, at the Fish River Invitational golf tournament.  This tournament will take place from 18…

Hoërskool Punt – Krieket nuus

Jan-Hendrik Marx het die afgelope krieketseisoen die lopies laat inrol met sy uitstekende kolfwerk. Hy het reeds in graad 9 vir die skool se eerstespan begin speel en laat sommige…

HSKOOL PUNT UITSLAE : NORMAN HAUZER ATLETIEKBYEENKOMS IN BELLVILLE

Ons atlete het verlede Vrydag in Bellville aan die Norman Hauzer byeenkoms deelgeneem en puik prestasies opgelewer. Elné Conradie het ‘n rekord in 800m aangeteken. Naam Van Geslag Oud Item…

Huis Pepler begin die 2017 skooljaar op ‘n prettige manier!

Die inwoners is deur Me. Swanepoel (matrone) en Mnr. Botha (Superintendent) met ‘n burger-braai en ‘n “dodgeball” uitdaging bederf. Die spanne moes die wind trotseer en die bal het nie…

Hoërskool Punt spog met uitstekende matriekuitslae vir 2016.

Uit ‘n groep van 224 behaal ons ‘n 98.7% slaagsyfer. 84,4% van die leerders slaag met vrystelling. 26 Leerders behaal ‘n A-gemiddeld en 48 leerders ‘n B-gemiddeld. Die groep behaal…

Gorries Athletics

Congratulations to all the Gorries who took part in the athletics meeting on Friday. The class that did the best on the day (according to ASA points) is 8A3 –…

Point exceed in the Global Travel and Tourism Competition

Every year, the GTTP is running a Research Competition for Tourism learners in South African High Schools. The purpose of the competition is to provide learners the opportunity to conduct…