Op 24 Februarie het 7 van Hoërskool Punt se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die Mosselbaai Gholfklub deelgeneem
Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto en Netto kampioenskap gewen het.
Die spelers gaan ook eersdaags in n uitklop kompetisie oor 9 gate speel. Die finaal word egter oor 18 gate beslis.
Aangeheg foto van Michelle Muller.