Interprovinsiale Tennistoernooi – HoĆ«rskool Punt staan uit
Interprovinsiale Tennistoernooi. Twee leerders van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, Jean Schoeman (o.19) en Anke van der Westhuizen (o.15) verteenwoordig Eden tans by die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria. Die toernooi…
HoĆ«rskool Punt – Golf nuus
Op 24 Februarie het 7 van HoĆ«rskool PuntĀ se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die Ā Mosselbaai Gholfklub deelgeneem Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto…









