Punt Atletiek het ‘n goeie Interskole teen HS Outeniqua, HS Oudtshoorn en Langenhoven Gim beleef.

Punt het die dag in ‘n stewige 2de plek geeindig. Baie geluk aan elke atleet wat aan die dag deelgeneem het.

Ons is trots op ons 16 Goue-, 32 Silwer- en 21 Brons medaljes.

Ons goue medalje wenners was:

Andrea Kommer (D17 Driesprong),  Marizaan van der Mescht (D17 1500m – nuwe rekord), Andrea Kommer (D17 Verspring),  Abigail  Figland (D15 Driesprong),  Sherno Pick (S19 Hoogspring – nuwe rekord),   Austin Brown (S19 Verspring),  Sherno Pick (S19 Driesprong – nuwe rekord), Joshua Hermanus (S17 110m Hekkies – nuwe rekord), Brintley Theys (S17 200m), Christiaan Welgemoed (S14 Hamergooi), Michael Frost (S17 Diskus), Victor Barnard (S17 400m), Girard September (S14 100m Hekkies), Marianca Feldtmann (D19 Hamergooi – nuwe rekord), Marianca Feldtmann (D19 Gewigstoot), & Marianca Feldtmann (D19 Diskus).

Marianca Feldtmann het ‘n toekenning ontvang vir die beste prestasie deur ‘n O/19 Dogter

Become a Sponsor