Uit ‘n groep van 224 behaal ons ‘n 98.7% slaagsyfer.
84,4% van die leerders slaag met vrystelling.

26 Leerders behaal ‘n A-gemiddeld en 48 leerders ‘n B-gemiddeld.
Die groep behaal in totaal 304 vak A-simbole

Hoërskool Punt se top 10 matrikulante is:
10. Maryna de Vrye 5 x A’s
9. Liza-Mari van Breda 7 x A’s
8. Wilri Terblanche 7 x A’s
7. Marizanne Nel 7 x A’s
6. Louis Swanepoel 6 x A’s
5. Ivana Maarschalk 7 x A’s
4. Andrew Murdoch 6 x A’s
3. Kardia Jankowitz 7 x A’s
2. Dane Rautenbach 8 x A’s
1. Catharina Jacobs 7 x A’s

Hoërskool Punt se matrikulante blink uit in verskeie vakke en bereik ‘n 70% en hoër gemiddeld in die volgende vakke:

Rekeningkunde: 22 x A’s met ‘n vak gemiddeld van 78%
Afrikaanse Eerste Addisionele Taal: 23 x A’s met ‘n vak gemiddeld van 76%
Engels Eerste Addisionele Taal: 37 x A’s met ‘n vak gemiddeld van 71%
Wiskunde geletterdheid: 33 x A’s met ‘n vak gemiddeld van 73%
Toerisme: 20 x A’s met ‘n vak gemiddeld van 74%
Visuele kuns: 10 x A’s met ‘n vak gemiddeld van 78%

Die volgende leerders het ‘n gemiddelde A-simbool verwerf:

Bianca Killian: 80% met 4 A’s
Minette van Zyl: 80.9% met 3 A’s
Celine Pegram: 80.9% met 5 A’s
Cybil Robertson: 81.1% met 4 A’s
Nicole van den Berg: 81.7% met 4 A’s
Danielle Engelbrecht: 81.7% met 4 A’s
Alinka de Vrye: 82.3% met 5 A’s
Marcoreth Toua: 82.6% met 6 A’s
Janita Verwey: 83.7% met 7 A’s
Seugnet Hobbs: 84% met 6 A’s

Wilri Terblanche behaal ‘n 4de plek in die provinsie vir Toerisme en Catharina Jacobs ‘n 4de plek in die provinsie vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

Hoërskool Punt presteer as die nr 1 skool in die volgende vakke (Eden- en Sentrale Karoo-streek):
Ekonomie
Geografie
Toerisme
Verbruikerstudies
Visuele Kuns

Become a Sponsor