)

You are sponsoring

Hoërskool Punt spog met uitstekende matriekuitslae vir 2016.

Uit ‘n groep van 224 behaal ons ‘n 98.7% slaagsyfer. 84,4% van die leerders slaag met vrystelling. 26 Leerders behaal ‘n A-gemiddeld en 48 leerders ‘n B-gemiddeld. Die groep behaal…