Nebank en die WKOD werk saam om ‘n Ekonomie opstelkompetisie vir Hoërskoolleerders aan te bied.  Die onderwerp vir die 2016/2017-kompetisie is “Die oorsake, gevolge en oplossing vir klimaatsverandering”.

Die graad 11 Ekonomie-leerders het in 2016 reeds die taak voltooi. Loumari Müller (Hoofdogter) is genooi om op 25 Maart 2017 aan die finale rondte in Kaapstad deel te neem.  Sy is een van slegs 25 leerders wat genooi is.

Become a Sponsor