Leon Hattingh
Baie sterkte met die uitdaging wat vandag begin. My gebed vir elkeen is dat julle veilig sal bly, dat julle baie jong ogies weer sal hoop gee en dat 2020 steeds ‘n groot sukses sal wees.
#onderwysersmaaknverskil
)

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…