)
Thought for the Week – Gedagte vir die Week

Thought for the Week – I tell you not to worry about your life. Matthew 6:25, 26 Gedagte vir die Week – Daarom sê Ek vir julle: moet julle nie…

Matric Final Exam – Important Milestone

Matric Final Exam – Final exams may feel daunting, but remember, it is an important milestone. You are braver than any paper. You’ve come so far, and this is just…

Matriek Eindeksamen – Belangrike Mylpaal

Matriek Eindeksamen – Die matriek eindeksamen is ’n belangrike mylpaal nou in jou lewe. Maar onthou: jy is sterker as enige vraestel. Jy het al soveel oorwin, en hierdie is…

Miss Teen Junior SA – Ermelo High School delighted

Miss Teen Junior SA. 🌟 Ermelo High School Celebrates a National Star! Crystal Whipp Crowned Miss Teen Jnr South Africa 🇿🇦👑 Erries are thrilled to announce that Crystal Whipp, a…

Gedagte vir die Week – Thought for the Week

Gedagte vir die Week: Om ander lief te hê beteken om nooit iemand sleg te behandel wat jou irriteer nie; 1 Korintiërs 13:4 Thought for the Week: If I don’t…

2025 Matriekafskeid – Hoërskool Ermelo matrieks skyn helder

2025 Matriekafskeid. Van drome tot realiteit, van skoolbank tot ‘n sterrepad! Op hierdie spesiale aand vier Erries nie net die einde van ’n skoolloopbaan nie, maar die begin van ’n…

Interskole Redenaars Finaal – Hoërskool Nelspruit sê hul sê

Interskole Redenaars Finaal. Hoërskool Nelspruit presteer skitterend. Hoërskool Nelspruit is ongelooflik trots op hul redenaars wat uitmuntende uitslae behaal het tydens die Interskole Redenaars finaal: Ude van Veenhuyzen het die…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Gedagte vir die Week Be brave and strong! – Deuteronomy 31:6 Hou moed en wees dapper! – Deuternomium 31:6

Boogskuts Skitter Nasionaal – Merensky Landbou Akademie

Boogskuts Skitter Nasionaal – As jy gedink het boogskiet is net vir Robin Hood en sy klomp, dink weer! Twee van Merensky Landbou Akademie se eie twee jong helde het…

Out of Book – Into the world

Out of Book. Celebrating the Wonderful World of Imagination. Books are not just pages bound together. They are doors. Secret passageways. Portals to galaxies, kingdoms, and adventures waiting to be…

Dink of Sink debatskompetisie – Hoërskool Nelspruit by finaal

Dink of Sink debatskompetisie. NHS Debatspanne skitter by Dink of Sink-finaal. Hoërskool Nelspruit se debatspanne het die afgelope naweek hul slag gewys tydens die finaal van die onvoorbereide Dink of…

Blitz atletiekbyeenkoms – Hoërskool Nelspruit atlete skitterend

Blitz atletiekbyeenkoms. NHS-atlete skitter! Hoërskool Nelspruit se naellopers het Donderdag, 25 September, behoorlik die baan laat gons tydens die plaaslike Blitz atletiekbyeenkoms. Met ’n sterk opkoms van Rob Ferreira en…

Gedagte vir die Week – Thought for the week

Gedagte vir die Week – Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn met genesing in sy strale. Maleagi 4: 2, 3 But…

Thought of the Week – Gedagte van die Week

Thought of the Week – Don’t be conformed to the patterns of this world…. Romans 12:2 Gedagte van die Week – Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie,…

SA Skole T20 Krieketreeks – Hoërskool Nelspruit staan uit

SA Skole T20 Krieketreeks. 🏏 Hoërskool Nelspruit se T20-span vier tweede oorwinning in SA-Skole-reeks! Die SA-Skole T20-reeks het verlede week met ’n knal begin vir Hoërskool Nelspruit (NHS). Die span…

Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026 – Laerskool Nelspruit

Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026. 🎉 Laerskool Nelspruit | Nellies Hokkie Nuusflits – Finale Proewe! Die Nellies se harte klop van trots! Laerskool Nelspruit is verheug om aan te kondig dat…

Mpumalanga Belgotex Hokkie 5’s – Hoërskool Nelspruit sportgees

Mpumalanga Belgotex Hokkie 5’s. 🏑 Hoërskool Nelspruit skitter by Mpumalanga Belgotex Hokkie 5’s! Hoërskool Nelspruit (NHS) het hierdie naweek met vier dogters hokkiespanne deelgeneem aan die Mpumalanga Belgotex Hokkie 5’s-toernooi.…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie. Ps 23: 4 Even when the way goes…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – My dear friends, with our tongues we speak both praises and curses. James 3:9-11 Met die tong loof ons die Here en Vader, en met…

Gedagte vir die Week – Thought for the Week

Gedagte vir die Week – Thought for the Week. Maar dit sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop…. – Klaagliedere 3:21-24. Then I remember something…

2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap – Hoërskool Nelpruit juig

2025 UCI Padfiets Wêreldkampioenskap. Megan gaan vir SA fietsry! Hoërskool Nelspruit se harte klop vol trots! Baie geluk aan Megan Botha, ‘n uitstaande leerder van Hoërskool Nelspruit. Megan is gekies…

Gery Dat Stof Spat – Hoërskool Nelspruit

Gery Dat Stof Spat – Het jy Saterdag, 23 Augustus in Ermelo ’n stofwolk gesien met ’n klomp vasberade tieners daarbinne? Dit was nie nodig om bekommerd te wees nie.…

Gedagte vir die Week – Thought for the Week

Gedagvte vir die Week – Thought for the Week. “Wees altyd vol blydskap – Rejoice always and delight in your faith.” 1Tess 5: 16-18

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Hoogenhout tennisspanne presteer

Hoëveld Tennisliga. 🎾 Hoërskool Hoogenhout blink uit in Hoëveld tennisliga! Hoërskool Hoogenhout, Bethal, het vanjaar met ’n indrukwekkende nege tennisspanne aan die Hoëveld Tennisliga deelgeneem — ’n ware bewys van…

Mpumalanga Landloop – Hoërskool Nelspruit spog met 19 atlete

Mpumalanga Landloop. 🏃‍♂️ Hoërskool Nelspruit spog met 19 Nellies in Mpumalanga-span! Na ’n opwindende naweek by die Mpumalanga Landloop Kampioenskappe is Hoërskool Nelspruit ongelooflik trots om aan te kondig dat…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week. I don’t concern myself with matters too great or too awesome for me to grasp. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat…

Bokkie-week Rugby – Hoërskool Ermelo rugbyspelers groei

Bokkie-week Rugby. Baie geluk aan ons rugbyseuns wat gedurende die Junievakansie aan die Bokkieweek-rugby deelgeneem het. Julle het die Erries se naam hoog gehou en ons is baie trots op…

Modern Pentathlon Kampioenskappe – Hoërskool Nelspruit skitter

Modern Pentathlon Kampioenskappe. Die afgelope naweek het Nelspruit die verhoog aangebied vir die Modern Pentathlon se Mpumalanga-kampioenskappe — en Hoërskool Nelspruit se dogters het met uitsonderlike talent en toewyding die…

Noordvaal-A Hokkie Toernooi – Hoërskool Emelo presteer

Noordvaal A Hokkie Toernooi. 🏑 Noordvaal A Hokkie Toernooi: Erries blink uit! Hoërskool Ermelo se dogtershokkiespanne het hul staal gewys by die Noordvaal A Hokkie Toernooi – en met trots…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Thought of the Week – Can anything seperate us from the love of Christ? Rom 8:…

ATKV-Debat 2025 – Die wenners word met trots aangekondig

ATKV-Debat 2025. Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by die pragtige ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne mekaar die stryd aangesê het om die gesogte titel van beste…

Dink of Sink – Hoërskool Nelspruit dink groot

Dink of Sink. 🌟 Dink of Sink laat denkspronge in Mpumalanga! Hoërskool Nelspruit was Woensdag, 30 Julie, die trotse gasheer van die Mpumalanga-rondte van Dink of Sink. Dit is ’n…

Bestuurskomitee 2025/2026 – Hoërskool Nelspruit aankondiging

Bestuurskomitee 2025/2026. Hoërskool Nelspruit het met trots en opgewondenheid die name aangekondig van die Bestuurskomitee 2025/2026. Twintig dogters en twintig seuns is tot die Bestuurskomitee verkies. Hierdie leiers is in…

SANESA Mpumalanga Q4 – Hoërskool Ermelo

SANESA Mpumalanga Q4. Hoërskool Ermelo – Errie Perderuiters skitter by SANESA Mpumalanga Q4! Baie geluk aan al die Errie-ruiters wat uitmuntend presteer het tydens die SANESA Mpumalanga Q4-kompetisie! Julle toewyding,…

Mej Tiener SA Finalis – Hoërskool Ermelo, Crystal Whipp

Mej Tiener SA Finalis. 🌟 Hoërskool Ermelo is trots op hul pragtige ster! 🎉 Baie geluk aan Crystal Whipp, wat op 4 Oktober as ’n finalis gaan deelneem aan die…

Wêreld Veldwagtersdag – Hoërskool Nelspruit Ereveldwagters

Wêreld Veldwagtersdag. Hoërskool Nelspruit se Junior Ereveldwagters: Natuurbewaarders van Vandag én Môre. Foto, voor: Janco Spies, Danica Erasmus, Jani Nel en (agter) Juffrou Linda Spasimante, Vanesh-Mari Espag, Amoché Ebersöhn, Mikhail…

AVS Hoëveld Hokkietoernooi – Hoërskool Ermelo

AVS Hoëveld Seunshokkiespan. 🏑 Hokkietrots vir Hoërskool Ermelo! Hoërskool Ermelo se hokkiespelers het hul stempel afgedrukby die AVS Hoëveld hokkietoernooi met uitsonderlike prestasies en toewyding. O.15 Seunshokkiespan – Onoorwonne vasberadenheid.…

SA Skole Netbalkampioenskappe – Hoërskool Nelspruit

SA Skole Netbalkampioenskappe. 🏐 Hoërskool Nelspruit se Panthers skitter by SA Skole Netbalkampioenskappe! Hoërskool Nelspruit se eerste netbalspan het met vasberadenheid en flair deelgeneem aan die 2025 Netbalkampioenskappe. Nellies het…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week – Gedagte vir die week. You know that the Lord your God is the only true God…. Jy moet weet dat die Here jou God inderdaad…

O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief

O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief is baie trots op hul o/16A rugbyspan wat geskiedenis gemaak het! Hulle is nou amptelik as die 29ste beste rugbyspan in die land erken!…

Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landou Akademie

Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landbou Akademie het die naweek gestraal met die verkiesing van hul dinamiese nuwe Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers vir die 2025/2026-termyn! Tydens ‘n inspirerende opleidingskamp…

Gedagte vir die Week – Thought for the week

Gedagte vir die Week – Toe het Hy vir almal gesê: As iemand My wil navolg…. -Then Jesus said to all the people: If any of you want to be…

Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe – HTS Middelburg

Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe. 🏆 RINGBAL: Niel Scheepers blink uit! Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe het Niel Scheepers van HTS Middelbrg, Mpumalanga, uitgestyg bo die res met sy briljante spel en onwrikbare…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! What do you know about tomorrow?

Telkom Netbalkampioenskappe – Hoërskool Nelspruit

Telkom Netbalkampioenskappe. Hoërskool Nelspruit skitter op nasionale verhoog! Die opwinding is tasbaar terwyl Hoërskool Nelspruit se talentvolle netbalspanne hul opwagting maak in Kaapstad vir die gesogte Telkom Netbalkampioenskappe. Hierdie dinamiese…

Nellies rugbyspelers gekies as leiers – Hoërskool Nelspruit

Nellies rugbyspelers gekies as leiers – Hoërskool Nelspruit se rugbyspelers het weereens bewys dat hulle nie net talentvol met ‘n rugbybal is nie. Hulle toon ook leierskap van hoogstaande gehalte.…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of…

Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans – Hoërskool Piet Retief

Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans. Hoërskool Piet Retief vier Zané Potgieter se dans-sukses. Hoërskool Piet Retief is uitermate trots om Zané Potgieter se merkwaardige prestasies in dans te vier. Op 21…