)

Nellies rugbyspelers gekies as leiers – Hoërskool Nelspruit

Nellies rugbyspelers gekies as leiers – Hoërskool Nelspruit se rugbyspelers het weereens bewys dat hulle nie net talentvol met ‘n rugbybal is nie. Hulle toon ook leierskap van hoogstaande gehalte. Die volgende ses spelers is onlangs aangewys as kapteine en onderkapteine van hul onderskeie provinsiale rugbyspanne. Dit is ‘n besonderse prestasie wat trots en toewyding weerspieël.

Spelers wat gekies is vir hul onderskeie rugbyspanne is:

  • 15A Kaptein – Wiaan Grobler
  • 15B Kaptein – Alex Matthee
  • 16A Onderkaptein – Rhandzu Mkhabela
  • 17A Kaptein – Vian Louw
  • 18A Kaptein – Vaugn van Zyl
  • 18A Onderkaptein – Liam Pringle

Hierdie jong Nellies rugbyspelers wat as leiers gekies is, dra nie net hul spanne se drome op hul skouers nie, maar verteenwoordig ook die waardes en gees van die Nellies met trots – op én van die veld af.

Hoërskool Nelspruit sien met opgewondenheid uit daarna om hul vasberadenheid, sportmangees en sterk leierskap in aksie te aanskou, soos hulle hul spanne inspireer om nuwe hoogtes te bereik.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal