)
ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – HoĆ« Meisieskool Oranje skitter

ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje het die afgelope naweek aan die ITEC Amanda Coetzer-toernooi deelgeneem. Oranje se o.19A’s en o.15A’s tennisspanne het weereens gewys hoekom hulle as van…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Naudeville se atlete blink uit

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre Skool Naudeville se jong atlete het hul krag en talent gewys by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete wat die medaljes behoorlik laat blink het was: Hierdie…

Noordwes InterhoĆ«r 2026 – Bergsig Akademie blink uit

Noordwes InterhoĆ«r 2026 – Bergsig Akademie het tydens die Noordwes InterhoĆ«r 2026 atletiek weer eens bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou. Met ’n indrukwekkende lys…

Sportsterre vereer – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, RumĆ© Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: DinĆ© le…

Skaakspanne in liga uitdunne – Merensky Landbou Akademie

Skaakspanne in liga uitdunne – Die Plasie-skaakspanne van Merensky Landbou Akademie het op Saterdag, 9 Augustus deelgeneem aan die liga uitdunne van die Skaakspanne. Merensky Landbou Akademieas het as trotse…

Van rekord tot erfenis – HoĆ«rskool Helpmekaar Kollege

Van rekord tot erfenis – ā€˜n Ikoniese ontmoeting het hom by die Helpmekaar Kollege vandag afgespeel. Die jaar is 1994. ’n Jong seun van 17 jaag oor die baan by…

O.16A Rugbyspan – HoĆ«rskool Piet Retief

O.16A Rugbyspan – HoĆ«rskool Piet Retief is baie trots op hul o/16A rugbyspan wat geskiedenis gemaak het! Hulle is nou amptelik as die 29ste beste rugbyspan in die land erken!…

Krieketspelers na Nederland – HoĆ«rskool Witteberg

Krieketspelers na Nederland – Daar is rede tot groot trots in HoĆ«rskool Witteberg se gange! Anru Erasmus en Karsten Rohrs, twee kranige krieketspelers het op Dinsdag, 15 Julie hul krieketdrome…

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – HoĆ«rskool Framesby

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – Drie leerders van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha se skaaksterre het deelgeneem aan die Oos-Kaap skaakstreekstoernooi. Dit het plaasgevind van 9 tot 12 Julie in Dikeni. Hulle het…

SA Kampioen in Dressage – HoĆ«r Meisieskool Oranje

SA Kampioen in Dressage – Lianri Fourie ‘n graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje is aan die voorpunt van ruiterkuns. Lianri, SA Kampioen in Dressage het tydens die Nasionale Jeug-dresseer…

Internasionale Atletiek – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Internasionale Atletiek. Twee Oranje-sterre oppad na Afrika vir internasionale atletiek! HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein het weereens hul staal bewys met twee topatlete wat die Suid-Afrikaanse vlag hoog gaan hou.…

Nellies rugbyspelers gekies as leiers – HoĆ«rskool Nelspruit

Nellies rugbyspelers gekies as leiers – HoĆ«rskool Nelspruit se rugbyspelers het weereens bewys dat hulle nie net talentvol met ‘n rugbybal is nie. Hulle toon ook leierskap van hoogstaande gehalte.…

Vrystaat Platteland rugbyspanne – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Vrystaat Platteland rugbyspanne – Foto: DantĆ© Underhay (o.11), Kian le Grange (o.12), JJ Pretorius (o.11), NiĆ«l Fraser (o.12), Danru Burger (o.12) en Martin Strydom (o.12). HoĆ«rskool SPS Brandfort is ongelooflik…

Oos-Kaap Netbal Kampioene – Laerskool Stulting

Oos-Kaap Netbal Kampioene – Foto: o12 Netbalspan gekroon as Oos-Kaap Kampioene. Die o.12 Netbalspan van Laerskool Stulting, Humansdorp, is gekroon as Oos-Kaap Netbal Kampioene! Tydens die afgelope Oos-Kaap Netbalkampioenskappe in…

Skoleliga Fietswedren – Afrikaans HoĆ«r Seunskool

Skoleliga Fietswedren – Affies trap vorentoe in skoleliga-fietswedren Verlede Saterdag was ’n dag van spoed , uithouvermoĆ« en trotse prestasies by Afrikaans HoĆ«r Seunskool, Pretoria. Vier en vyftig Affie-fietsryers het…

Vrystaat Netbalkampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioene – Foto: o/17A Vrystaat Netbalkampioene HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.17A- en o.16A-netbalspanne het Saterdag hul oorwinning gevier en is as Vrystaat netbalkampioene aangewys. Saam met die o.14A-span, wat…

Eerste Netbalspan naaswenners – HoĆ«rskool Hoopstad

Eerste Netbalspan naaswenners – HoĆ«rskool Hoopstad se eertste netbalspan het Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa liga. Dit het plaasgevind by die HoĆ«rskool Welkom Gimnasium. Hoopies se eerste netbalspan en hul…

Hokkietoernooi wenners – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Hokkietoernooi wenners – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan het as die Union High se Hokkietoernooi wenners geseĆ«vier. Dit het plaasgevind in Graaff Reinet. Daar was agtien spanne wat aan die…

Weskaap Atletiekbyeenkoms – Laerskool Gene Louw

Weskaap Atletiekbyeenkoms – Vyf atlete van Laerskool Gene Louw het geskitter by die Weskaap Atletiekbyeenkoms. Die volgende atlete het hul Wes-Kaap-kleure verwerf en gaan aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem. Hulle…

Hoƫrskool De Aar Toekenningsgeleentheid hoogtepunte!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] HoĆ«rskool De Aar se Arendpuntwenners is onlangs aangewys: Surina le Roux – 3de, DaniĆ«l du Toit – eerste, Anlie Human- 2de. HSDA is…

HoĆ«rskool Upington– Internasionale sportsterre

HoĆ«rskool Upington prysuitdeling – Internasionale sportsterre Internasionale Sportster – Francois du Plessis (heel lings) enĀ  ElnĆ© du Toit (2de van lings) was lede van die SA-Span wat in die VSA…