)

Vrystaat Netbalkampioene – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioene Foto: o/17A Vrystaat Netbalkampioene

Hoër Meisieskool Oranje se o.17A- en o.16A-netbalspanne het Saterdag hul oorwinning gevier en is as Vrystaat netbalkampioene aangewys.

Saam met die o.14A-span, wat as naaswenners geëindig het, het hulle vir die SA-kampioenskap gekwalifiseer. Die twee topspanne in die provinsie het hul kans benut om na die nasionale toernooi deur te dring.

Die o.17’s se uitslae was as volg:

  • Oranje wen 19-10 teen Sentraal (halfeind)
  • Wen 17-11 teen Voortrekker (eindstryd)

Uitslae van die o.16’s is as volg:

  • Oranje wen 31-6 teen Voortrekker (halfeind)
  • Wen 29-8 teen Sentraal (eindstryd)

o.14’s se uitslae was as volg:

  • Oranje wen 17-8 teen Wilgerivier (halfeind)
  • Oranje verloor 11-12 teen Fichardtpark (eindstryd)

Die o.19A- en o.15A-spanne het nog ‘n uitdaging voor, aangesien hulle wedstryde eers volgende naweek plaasvind. Schools that rock sien uit na Hoër Meisieskool Oranje se prestasies en hoop op nog Vrystaatwenners!

Vrystaat Netbalkampioene - Hoër Meisieskool Oranje
o.16A Vrystaat Netbalkampioene
Vrystaat Netbalkampioene - Hoër Meisieskool Oranje
o/14A Netbalkampioene Naaswenners

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal