)
Toyota Menlo Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Menlopark

Toyota Menlo Netbaltoernooi – Die HoĆ«rskool Menlopark se jaarlikse netbaltoernooi is elke jaar ‘n hoogtepunt van spanwerk en uitsonderlike netbalaksie! Menlopark het tydens die Toyota Menlo Netbaltoernooi hierdie jaar weereens…

Vrystaat Netbalkampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioene – Foto: o/17A Vrystaat Netbalkampioene HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.17A- en o.16A-netbalspanne het Saterdag hul oorwinning gevier en is as Vrystaat netbalkampioene aangewys. Saam met die o.14A-span, wat…