)
Vrystaat Netbalkampioene – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioene – Foto: o/17A Vrystaat Netbalkampioene Hoër Meisieskool Oranje se o.17A- en o.16A-netbalspanne het Saterdag hul oorwinning gevier en is as Vrystaat netbalkampioene aangewys. Saam met die o.14A-span, wat…

Vrystaat Netbalkampioene – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Netbalkampioene. Fichardtpark se o.14’s skitter as Vrystaat netbalkampioene! Hoërskool Fichardtpark se o.14-netbalspan het Saterdag, 14 Junie, ’n silwer oomblik in goud verander toe hulle onoorwonne uit die Vrystaat-netbalkampioenskappe gestap…