)
Vrystaat Netbalkampioene – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioene – Foto: o/17A Vrystaat Netbalkampioene Hoër Meisieskool Oranje se o.17A- en o.16A-netbalspanne het Saterdag hul oorwinning gevier en is as Vrystaat netbalkampioene aangewys. Saam met die o.14A-span, wat…