Hoërskool Upington prysuitdeling – Internasionale sportsterre
Internasionale Sportster – Francois du Plessis (heel lings) en Elné du Toit (2de van lings) was lede van die SA-Span wat in die VSA deelgeneem het.
Nichola de Waal (3de van lings) was lid van die Senior Protea Span wat in die VSA deelgeneem het en Juan Steenkamp (heel regs) was lid van die SA-Span wat in die VSA deelgeneem het.