)
Kettieskiet – HoĆ«rskool Piet Retief

Kettieskiet. Kettieskiet spog by Gauteng Ope: Talente tref hul teikens. Die SASF of te wel “South African Slingshot Federation” se Gauteng Ope Kompetisie het plaasgevind op Saterdag, 21 Junie 2025,…

Sportman van die Jaar – HoĆ«rskool Nelspruit

Sportman van die Jaar – HoĆ«rskool Nelspruit se eie swem sensasie, Neil Burger (Graad 12) het weereens geskiedenis gemaak. Hy herskryf die sportgeskiedenis en diĆ© keer op Internasionale vlak! Neil…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. Gedagte vir die week. Praise God, the Father of our Lord Jesus Christ! Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof…

Derde SANESA Kwalifiseerder – HoĆ«rskool Nelspruit

Derde SANESA Kwalifiseerder – HoĆ«rskool Nelspruit se ruiters het onlangs uitgeblink by die derde SANESA-kwalifiseerder. Ruiters van HoĆ«rskool Nelspruit het onlangs in Badplaas aan SANESA se derde kwalifiseerder deelgeneem. Hierdie…

WĆŖreld-Para-atletiek – HoĆ«rskool Nelspruit se Lulu skitter

WĆŖreld-Para-atletiek. Lulu maak weer geskiedenis! JuanĆ© (Lulu) le Roux, Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Nelspruit, het Suid-Afrika weereens trots gemaak tydens die WĆŖreld-Para-atletiek-Grand Prix in TunisiĆ«. Met ‘n gooi van 36,69…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Nelspruit

Skole Netbal – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Nelspruit Netbal B spanne kragmetings in Middelburg gehad. Drie spanne het die finaal gehaal en silwermedaljes verwerf. Nellies se spanne het uitstekend…

Mpumalanga Rugby-finaal – HTS Witbank

Mpumalanga Rugby-finaal. HTS Witbank se 2de rugbyspan het koning gekraai in die Mpumalanga Rugby-finaal teen HoĆ«rskool Lydenburg. Die bloues klop Lydenburg 9-8 en is as die Liga-wenners gekroon. John-D Hessell…

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie se tennisspelers het die laaste week van Mei 2025 aan twee vriendskaplike tenniswedstryddae deelgeneem. Hulle het op 28 Mei gespeel teen Standford Lake College…

Revuegroep van 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit

Revuegroep van 2025. HoĆ«rskool Nelspruit se revuegroep van 2025 het Saterdagaand ā€˜n premiĆØre-geleentheid bygewoon. Hier het hulle die geleentheid gehad om vir die eerste keer die revueproduksie as ā€˜n span…

Provinsiale Hokkiespelers aangewys – HoĆ«rskool Nelspruit

Provinsiale Hokkiespelers aangewys. Die vreugdevure brand hoog by HoĆ«rskool Nelspruit oor die talentvolle hokkiedogters en -seuns wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig by onderskeie provinsiale toernooie. Provinsiale Hokkiespelers aangewys:…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In Certain ways we are weak, but the Spirit is here to help us. Die Gees staan ons ook in ons swakheid by…

Gert Sibande Streek Gholf – HoĆ«rskool Piet Retief

Gert Sibande Streek Gholf. HoĆ«rskool Piet Retief se formidabele gholfspan het deelgeneem aan die Gert Sibande Streek Gholf liga, te Piet Retief. Uitslae behaal: Dit was die eerste rondte van…

Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers

Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/

Skoolhoof verwelkom – HoĆ«rskool Nelspruit

Skoolhoof verwelkom. Die Beheerliggaam, personeel en leerders van HoĆ«rskool Nelspruit het gister, 5 Mei, hul nuwe skoolhoof verwelkom. Die nimlike mnr. Willie van der Merwe is met ope arms by…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…

NWU Skolesportreeks – HoĆ«rskool Nelspruit gholf blink uit

NWU Skolesportreeks. Drie van NHS se gholfspanne het van 14 tot 16 April aan die NWU Skolesportreeks op Koro Creek Gholfbaan, Modimolle, deelgeneem. Spanprestasies: Individuele prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Saddling up for success – Lydenburg High School

Saddling up for success. Lydenburg High School proudly announced that the school is now offering horse riding as an official sport. This exciting addition opens a world of discipline, dedication,…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”

NWU Sportreeks – HoĆ«rskool Nelspruit presteer

NWU-Sportreeks. HoĆ«rskool Nelspruit se wintersportspanne het die afgelope naweek aan die semi’s en finales van die NWU-Sportreeks deelgeneem. Die sportmanne en -dames het met ’n hele klomp blink medaljes tuisgekom!…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. En Jesus het ‘n jong donkie gekry en daarop gaan sit. Jesus found a young donkey and sat on it.

ASA Championships 2025 – Curro Athletes Blaze a Trail

ASA Championships 2025. The ASA U16, U18, U20, and U23 Track and Field Championships, held at Green Point Athletics Stadium from 27–29 March, brought together South Africa’s most promising young…

Heads up – School rugby and head injuries explained

Heads up. The rugby season is kicking off in schools across South Africa and players, parents, coaches and referees are preparing for exciting, yet physically demanding matches. In many sports,…

HoĆ«veld Rugbytoer – HoĆ«rskool Ermelo

HoĆ«veld Rugbytoer. Die HoĆ«veld Rugbytoer was een van HoĆ«rskool Ermelo se hoogtepunte die vakansie. Die dorp was vol opwinding en HoĆ«rskool Ermelo, saam met Ligbron Akademie, het ’n reuse sukses…

Thought of the week – Gedagte van die week

Thought of the week. Forget what happened long ago! Don’t think about the past. Maar moenie net aan die vroeĆ«re dinge dink en by die verlede stilstaan nie.

ASA Champs – Curro Schools secure a record-breaking medal haul

ASA Champs. The ASA Champs U16, U18, U20, and U23 Track and Field Championships, held at Green Point Athletics Stadium from 27–29 March, brought together South Africa’s most promising young…

Lekwa West Circuit Excellence – HoĆ«rskool Standerton

Lekwa West Circuit Excellence. Hoƫrskool Standerton se onderwysers is vereer tydens Lekwa West Circuit Excellence Award met die 2024 Nasionale Senior Sertifikaat uitslae. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.shsbakgat.co.za/ Foto verskaf

Dance World Cup 2025 – Standerton High School learner excels

Dance World Cup 2025. Standerton High School learner, Cecile Scheepers, was selected to compete in the prestigious Dance World Cup South African Qualifier in Pretoria on the 17-22 March 2025.…

ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit

ASA Kampioenskappe. Agtien atlete van HoĆ«rskool Nelspruit is tans in Kaapstad waar hulle Mpumalanga verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe. Dit word by die Groenkloof Stadion aangebied. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

SA Biathlon-kampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit

SA Biathlon-kampioenskappe. Foto van links: Rebekah Braack, ZoĆ« Janse van Vuuren, Jessica Matthysen, Samuel Tryhou, Eduan NaudĆ© en Christiaan Tryhou. Ses Nellie-atlete het deel uitgemaak van die Mpumalanga Biathlon-span wat…

Nuwe Skoolhoof – HoĆ«rskool Nelspruit

Nuwe Skoolhoof. HoĆ«rskool Nelspruit stel hiermee hul nuwe skoolhoof bekend. Die Departement van Onderwys het Mnr. Willie van der Merwe as skoolhoof van NHS aangestel. Hy is geen onbekende in…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. You are tempted in the same way that everyone else is tempted. Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval…

ASA Kampioenskap – HoĆ«rskool Pietersburg

ASA Kampioenskap. Vyf atlete van HoĆ«rskool Pietersburg het gekwalifiseer om vanaf 27 tot 29 Maart 2025 aan die ASA O/16, O/18, O/20 en 0/23 Baan- en Veldkampioenskap by Groenpunt Atletiekstadion…

Mpumalanga Atletiekspan – HoĆ«rskool Ermelo

Mpumalanga Atletiekspan – HoĆ«rskool Ermelo het nege atlete wat verkies is tot die Mpumalanga Atletiekspan. Hulle gaan deelneem aan die ASA-kampioenskappe vanaf 27 tot 29 Maart by die Groenpunt Stadion…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In die mĆ“re jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my ‘n toevlugsoord, But I will sing about your strength, my God, and…

Vakature – HoĆ«rskool Witteberg

Vakature. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n gekwalifiseerde onderwyser. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Julle hoef nie bekommerd te wees nie. Peace I leave with you; My (perfect) peaceI give to you; not as the world gives do I give…

InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo

InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo het die afgelope naweek deelgeneem aan die InterhoĆ«r atletiek. Die volgende Errie-atlete het besonderse prestasies ontvang by die InterhoĆ«r en uitslae was as volg: HoĆ«rskool…

Akademiese Prestasies – HoĆ«rskool Ermelo

Akademiese Prestasies – Foto: DelĆ©ne Arnold, Angelique Fourie en Ruan Grobler. HoĆ«rskool Ermelo se Graad 10 en 11 leerders het medaljes vir hul akademiese prestasies in hul grade en vakke…

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms. Dit was gewis die ver ry en laat nag werd, want NHS se atletiekspan het omtrĆ©nt op Vrydag 13 Februarie spiere gebult en met volle oorgawe die bestes…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn. The mountains may shift, and the hills may be shaken…

Mnr/ Mej Landtie 2025 – Morgenzon Landbou Akademie

Mnr/Mej Landtie 2025. Morgenzon Landbou Akademie, Morgenzon, het hul Mnr/ Mej Landtie 2025 bekend gemaak. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsmorgenzon.co.za/ Foto verskaf