Mpumalanga Rugby-finaal. HTS Witbank se 2de rugbyspan het koning gekraai in die Mpumalanga Rugby-finaal teen Hoërskool Lydenburg. Die bloues klop Lydenburg 9-8 en is as die Liga-wenners gekroon.
John-D Hessell van HTS Witbank is as die Man van die wedstryd aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









