)
Menlopark se nuwe atletiekbaan – HoĆ«rskool Nelspruit

Menlopark se nuwe atletiekbaan. Nellies se atlete het behoorlik baljaar op HoĆ«rskool Menlopark se nuwe atletiekbaan. Die afgelope naweek se atletiekfokus was nou wel merendeels op Pretoria se Pilditch-stadion gerig…

Graad 8 Konsert – HoĆ«rskool Nelspruit

Graad 8 Konsert. Die nuwe Graad 8’s van HoĆ«rskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied.Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ā€˜n vriendskaplike kompetisie tussen…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is.These are evil times, so make every minute count. Efesiƫrs 5:16,17 / Ephesians 5: 16,17

Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo

Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou. Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:…

Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit

Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Gideonsbende van HoĆ«rskool Nelspruit se atletiekspan wat Woensdag 5 Februarie na Krugersdorp gereis het om aan die jaarlikse prestige Top 15- byeenkoms te gaan deelneem,…

Head Girl 2025 – Curro Secunda

Head Girl 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Nokukhanya Mahlalela, Head Girl 2025 of…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. So whenever we are in need, we should come bravely before the throne of our merciful God. Ons hoef dus nie bang te wees of te…

Midstream en Nelspruit atletiek – HoĆ«rskool Ermelo

Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van HoĆ«rskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlĆŖ. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…

Rooispan verdedig Interhuistitel – HoĆ«rskool Ermelo

Rooispan verdedig Interhuistitel – HoĆ«rskool Ermelo het hul Interhuis atletiek byeenkoms gehou op 22 Januarie. Die Rooispan het hul hul Interhuistitel hierdie jaar met ywer verdedig! Erries het die dag…

Matriek-prestasies 2025 – HoĆ«rskool Secunda

Matriek-prestasies 2025. Tydens die Top presteerders geleentheid vir Matriek-prestasies 2025 in die Gert Sibande Distrik, is twee leerders en twee onderwysers van HoĆ«rskool Secunda vereer. By hierdie geleentheid is Megan…

Nuwe Onderwysers – HoĆ«rskool Ermelo

Nuwe Onderwysers – HoĆ«rskool Ermelo spog hierdie jaar met elf nuwe onderwysers wat hulle by Erries aangesluit het. Die Nuwe Onderwysers van HoĆ«rskool Ermelo is as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Interhuis 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit

Interhuis 2025. HoĆ«rskool Nelspruit se 2025-weergawe van die jaarlikse interhuis het gesorg vir vuurwarm atletiek in snikhete weer. Dit het ongetwyfeld die waarde van ‘n intensiewe oefenkamp gedurende die vakansie,…

Finsbury krieketliga – HoĆ«rskool Nelspruit teen Waterkloof

Finsbury krieketliga. Die Finsbury krieketliga het Vrydag, 17 Januarie, afgeskop met HoĆ«rskool Nelspruit se eerstespan wat hul eerste tuiswedstryd teen HoĆ«rskool Waterkloof van Pretoria gespeel het.NHS se kaptein, Vaughn van…

Ryno Luus rugbyspesialis verwelkom – HoĆ«rskool Nelspruit

Ryno Luus, rugbyspesialis, verwelkom. Nellies het mnr. Ryno Luus, Rugbyspesialis, verwelkom op hul personeel. Hy sal as hoofafrigter van die eerste rugbyspan aangestel. Mnr. Luus, oorspronklik van Alberton, bring nie…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Vertel die Here alles waaroor jy dink…Always let him lead you, and he will clear the road for you to follow.

Matriekklas van 2024 – HoĆ«rskool Ermelo

Matriekklas van 2024 – HoĆ«rskool Ermelo is baie trots op hul matrieks wat uitstekend presteer het, tydens die matriekeksamen. Hierdie groep behaal 80 A-simbole en 130 B-simbole, met ‘n slaagsyfer…

KOVSIE Smash dag 2 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Despatch HoĆ«rskool Despatch…

PSI Indoor Hokkie – HTS Witbank

PSI Indoor Hokkie. Twee van HTS Witbank se hokkiespelers, LĆ©han Roux en Tiaan van Eeden het die afgelope vakansie HTS Witbank se naam hoog gehou. Hulle het vanaf 15 tot…

Graad 1’s/ Grade 1’s – Laerskole/ Primary schools

Graad 1’s/ Grade 1’s. Laerskole en ouers word uitgenooi om aan Schools That Rock foto’s te stuur van die Graad 1’s van 2025. Ons publiseer dit dan op ons webtuiste.…

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. LĆŖ jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel…. Do your best to win God’s approval…

SA Hengel kampioenskappe – HoĆ«rskool Hoogenhout

SA Hengel kampioenskappe. Hannu Coetzee, leerder van HoĆ«rskool Hoogenhout in Bethal, is na afloop van die SA Hengel kampioenskappe ingesluit in die Junior SAVOF O/19A- hengelspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hoogenhout.co.za/…

KOVSIE Smash 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. People of Israel, you must trust the Lord to help and protect you. Israel, vertrou op die Here! Hy help en beskerm jou.

Kersfees 2024 – Christmas 2024

Kersfees 2024. Sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. She gave birth to het firstborn child, a son.

FLL SA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg

FLL SA Nasionale Kampioenskappe. HTS Middelburg se Robotika-span, die Crash Rovers, het hul stempel afgedruk by die FLL SA Nasionale Kampioenskappe. Hulle het Mpumalanga trots verteenwoordig. Die span het nie…

MP Champs 2024 gala – Uplands White River

MP Champs 2024 gala. The MP Champs 2024 gala was held at Van Riebeeck pool on Friday 29th, Saturday 30th November and Sunday 1st December. There were twelve clubs participating,…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Selfs sterk roofdiere soos leeus met hul groot krag vang partykeerniks nie. Even strong young lions go hungry. Psalm 34:11

EHS groet Elsa Matthee – HoĆ«rskool Ermelo

EHS groet Elsa Matthee. Elsa het in 1987 by die Errie-personeel aangesluit.Ā Mnr Spiere van Rensburg was toe die hoof van Erries. Sy het begin diens doen by Adriani. Elsa was…

Thought of the week – Gedagte vir die week- Gedagte vir die week

Thought of the week. Then Isaiah said: “Listen well, you royal family of David! isn’t it enough to exhaust human patience? Must you exhaust the patience of my God as…

SALA-Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Ermelo

SALA-Redenaarskompetisie. HoĆ«rskool Ermelo leerder, Madri van Niekerk, het twee eerste plekke behaal by die SALA-Redenaarskompetisie. Madri het aan die Nasionale Finale Rondte deelgeneem en ‘n puik 95,5% in die Engels…

Twee Hoofdogters een gesin – HoĆ«rskool Hoogenhout

Twee Hoofdogters een gesin. Hoe spesiaal – twee Hoofdogters uit een gesin in een jaar. Marga Hancke is HoĆ«rskool Hoogenhout van Bethal se hoofdogter vir 2025, terwyl haar sussie, Lana,…

Matriekvraestelle Nasieners 2024 – HTS Middelburg

Matriekvraestelle Nasieners 2024. Twintig onderwysers van HTS Middelburg is aangewys as Matriekvraestelle Nasieners 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf

Rugby Dinee 2024 – HoĆ«rskool Secunda

Rugby Dinee 2024. HoĆ«rskool Secunda het ‘n Rugby dinee 2024 vir die skool se rugbyspelers aangebied. Toekennings vir prestasies gedurende 2024 is ook aan sewe rugbyspelers tydens die dinee oorhandig.…

Graad 12 Merkers – Ligbron Akademie Vir Tegnologie

Graad 12 Merkers. Ligbron Akademie Vir Tegnologie beskou dit as ‘n groot eer dat sestien van hul onderwysers betrokke is as graad 12 merkers die nasionale merkproses van die graad…

Graad 12 Nasieners 2024 – HoĆ«rskool Hoogenhout

Graad 12 Nasieners 2024. Die nasienproses van die Matrikulante se vraestelle begin binnekort. HoĆ«rskool Hoogenhout, Bethal, wens die Hoogie- personeel wat vanjaar aangestel is as Graad 12 Nasieners 2024 sterkte…

Tennis sluit af – HoĆ«rskool Ermelo

Tennis sluit af – Twee en twintig laerskoolleerders het hul tennis vir die jaar by hoĆ«rskool Ermelo met ‘n Laerskool Tennisaand vir 2024 afgesluit. Wind, weer en mis kon nie…

Sedibeng Judo Toernooi – HoĆ«rskool Standerton

Sedibeng Judo Toernooi. Vier leerders van HoĆ«rskool Standerton het Saterdag, 2 November, deelgeneem het aan die Sedibeng Judo Toernooi wat plaasgevind het in Vanderbijlpark. Die leerders, SjarnĆ© Steyl, Banele Dhlamini,…

Pitso Mosimane Soccer Schools – Curro Northern Academy

Pitso Mosimane Soccer Schools. Curro Holdings is thrilled to announce the expansion of the Pitso Mosimane Soccer Schools (PMSS) programme to six additional schools in 2025, continuing its mission to…

Nadine du Toit – HoĆ«rskool Ermelo verwelkom nuwe bemarker

Nadine du Toit. HoĆ«rskool Ermelo is opgewonde om me Nadine du Toit as die nuwe bemarker te verwelkom. EHS sien uit na die kreatiewe en nuwe idees waarmee sy vorendag…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. I will bless you with a future of hope – Ek weet wat Ek vir julle beplan, sĆŖ die Here.

Wenke vir eksamen-voorbereiding – HoĆ«rskool Die Wilgers

Wenke vir eksamen-voorbereiding. Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader (BSocSci Hons, Bed Hons, BA) het aan Schools That Rock hierdie wenke vir eksamen-voorbereiding. Dit is ‘n gids vir alle tieners. Dit is…