)

Ryno Luus rugbyspesialis verwelkom – Hoërskool Nelspruit

Ryno Luus, rugbyspesialis, verwelkom. Nellies het mnr. Ryno Luus, Rugbyspesialis, verwelkom op hul personeel. Hy sal as hoofafrigter van die eerste rugbyspan aangestel. Mnr. Luus, oorspronklik van Alberton, bring nie net ’n passie vir rugby nie, maar ook ’n liefde vir sport in die algemeen.

Hy is ’n ervare rugbyspeler met verskeie sportprestasies, insluitend deelname aan die Varsitybeker (UJ) en Curriebeker (Leeus). Hoogtepunte van sy loopbaan sluit in top puntemaker in 2008 tydens die Varsity Beker en sy toekenning as UJ se o/20-speler van die jaar. Hy was ook deel van die Lions-span wat in 2007 die Curriebeker gewen het.
As voormalige Sporthoof en Rugbydirekteur by Hoërskool Marais Viljoen was hy baie suksesvol. Sy suksesverhaal sluit Noordvaal-Bekerprestasies en die hoofafrigter van die o/18 Leeus Akademiespan wat as nasionale wenners gekroon is in.
Hoërskool Nelspruit sien met opgewondenheid uit na die positiewe bydrae wat hy tot NHS se rugbyprogram sal maak, sowel as die waardevolle impak wat hy op ons spelers, op en van die veld af, sal hê.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal