)

Tennis sluit af – Hoërskool Ermelo

Tennis sluit af – Twee en twintig laerskoolleerders het hul tennis vir die jaar by hoërskool Ermelo met ‘n Laerskool Tennisaand vir 2024 afgesluit.

Wind, weer en mis kon nie die tennisspelers van die bane weghou nie. Met groot opwinding het hulle teen mekaar mee geding.

Die spelers was in twee groepe ingedeel en het in dubbelspare teen mekaar gekompeteer.

Hulle was oorspronklik en kreatief met hul onderskeie temas waarvolgens hulle aangetrek het.

Na die rondomtalie-wedstryde het uitspeelwedstryde gevolg.

Tussendeur is goeie gees, kompeterende tennis, worsbroodjies en lekker warmsjokolade-drankies langs die bane geniet.

Uiteindelik tree Francois en Reneé Boshoff (boetie en sussie) as wenners uit die stryd. Woldemar Wincler en Niclaas Uys was tweede met Leoné Jacobs en Mila Swart wat derde geëindig het.

Erries is trots op elke speler wat kom meeding het. Die geleentheid baan die weg vir 2025 en Hoërskool Ermelo sien daarna uit om die Laerskoolspelers binnekort weer te ontvang.

Op hierdie hoë noot sluit die tennis af vir 2024.

Tennis sluit af - Hoërskool Ermelo
Tennis sluit af - Hoërskool Ermelo

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal