)

PSI Indoor Hokkie – HTS Witbank

PSI Indoor Hokkie. Twee van HTS Witbank se hokkiespelers, Léhan Roux en Tiaan van Eeden het die afgelope vakansie HTS Witbank se naam hoog gehou. Hulle het vanaf 15 tot 19 Desember in Kaapstad aan die PSI Indoor Hokkie toernooi deelgeneem.

Die twee bobaas-bloues is by die Cheetahs se hokkiespan ingesluit. Hulle het skitterende hokkie gespeel tydens die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://htswitbank.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal