)

KOVSIE Smash toernooi – Hoërskool Fichardtpark wen Driehoek

KOVSIE Smash toernooi. Die KOVSIE Smash toernooi het vandag, 6 Januarie, afgeskop. Die reën in Bloemfontein het egter nie verhoed dat Hoërskool Fichardtpark met Hoërskool Driehoek van Vanderbijlpark afreken nie.

Fichardtpark se boulers het Driehoek vir slegs 57 lopies uitgehaal. Dylan Geringer het die eerste paaltjie laat kantel. Nathan Ackerman en Devante Claasens het elk met boulsyfers van 2/15 het gesorg dat die laaste paaltjie van Driehoek in die 17de beurt geval het. Fichardtpark se kolwer, Jaden Geldenhuys het 31 lopies van 28 aflewerings aangeteken.

Vir Hoërskool Driehoek het Janco Smith 14 lopies aangeteken.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal