Rooispan verdedig Interhuistitel – Hoërskool Ermelo het hul Interhuis atletiek byeenkoms gehou op 22 Januarie. Die Rooispan het hul hul Interhuistitel hierdie jaar met ywer verdedig!
Erries het die dag met gees en volharding aangegryp! Elke Errie was die Interhuis ’n belewenis, en die kameraadskap, vriendskap en ondersteuning wat die Erries teenoor mekaar getoon het, was oorweldigend.
Top-Presteerders by die Interhuis was as volg:
- Beste Junior hekkies-dogter: Liané Cilliers
- Beste Junior hekkies-seun: FJ Lötz
- Beste Junior spronge-dogter: Lizé van der Merwe
- Beste Junior spronge-seun: FJ Lötz
- Beste Junior langafstand-atleet-dogter: Liané Cilliers
- Beste Junior langafstand-atleet-seun: Christo Steyn
- Beste Junior kortafstand-atleet-dogter: Margolé Marx
- Beste Junior kortafstand-atleet-seun: Siphosetha Mhlabini
- Beste Junior worpe-dogter: Carla Burgers
- Beste Junior worpe-seun: Floors Boshoff
- Beste Senior hekkies-dogter: Telisa Olivier
- Beste Senior hekkies-seun: Jannie Jacobs
- Beste Senior spronge-dogter: Mia van Deventer
- Beste Senior spronge-seun: HJ Hobkirk
- Beste Senior langafstand-atleet-dogter: Aletha Kloppers
- Beste Senior langafstand-atleet-seun: Mnoqbi Mabuza
- Beste Senior kortafstand-atleet-dogter: Marlioné Erasmus
- Beste Senior kortafstand-atleet-seun: Kryn Romijn
- Beste Senior worpe-dogter: Elizma Swart
- Beste Senior worpe-seun: Francois Homan
- Junior Victrix Ludorum: Liané Cilliers
- Junior Victor Ludorum: FJ Lötz
- Senior Victrix Ludorum: Marlioné Erasmus
- Senior Victor Ludorum: Kryn Romijn
Die volgende leerders is ook beloon as Top Presteerders by die Interhuis:
Dogters:
- o/14 Hekkies – Inge Prinsloo
- o/15 Naeloper – Lizé van der Merwe
- o/16 Worpe – Miané Swanepoel
- o/17 Hekkies – Jani Uys
- o/17 Spronge – Elané Nel
Seuns:
- o/14 Naelope – Tlotlego Gaboutlwelwe
- o/15 Langafstande – Estian Jansen van Vuuren
- o/16 Worpe – Hannu Horn
- o/17 Naelope – Luan Greyling
- o/17 Hekkies – WJ Pretorius
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








