Hoërskool Sentraal se Tennis Aktiwiteite
Hoërskool Sentraal beskik oor 8 tennisbane waarop daagliks geoefen word. Sentraal beskik ook oor ‘n tennismasjien. Aktiwiteite gedurende die jaar: Jaarliks ’n kampioenskap by die skool om die ranglyste te…
Eunice High School: And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope.
Ashleigh Moolman Pasio (old girl) And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope. Yesterday although the course suited me well, I felt really good and I…
Hoërskool Hoopstad se Ysbere skrik nie vir koue water nie
Hoërskool Hoopstad se Graad 6-koshuisbere is bang vir min dinge. Hulle skrik nie eers vir vriesende water op ‘n koue dag nie.
BVHS leerders skitter in tennis
Jodrian van der Merwe en Cayla Scheepers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaat 2de mini-tennistoernooi in Bloemfontein en het skitterende uitslae behaal: Jodrian van…
Hoër Meisieskool Oranje se Lisa Cronjé verwesenlik haar droom
Ofskoon dit net ’n rukkie lank ’n werklikheid was, kon Lisa Cronjé wel vanjaar haar laerskooldroom verwesenlik. Dít was om saam met haar jonger sussie, Lea, baan te vat vir…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerder skitter in Liggeweer
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Joanice Pretorius het aan die OVL Liga Liggeweer kompetisie deelgeneem. Sy behaal ń 1ste plek – 0/16 – 10m, 69% en 2de plek – 0/16 –…
Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan nr 1
Die eerste hokkiespan van Oranje se oorheersing was die afgelope dekade so beduidend dat die span die nr. 1-posisie toegeken is vir die afgelope nege jaar vir meisiespanne. SA Schools…
Hoërskool Hoopstad tennisspelers presteer
Baie geluk aan Danielle de Klerk, Juan Erwee en AJ Brink wat plekke behaal het tydens die Vrystaat ProKennex Mini 2-toernooi te Bloemfontein. Danielle de Clerk O/10 – 2de plek…
Hoërskool Sentraal: SA o.21-netbalgroep
Baie geluk aan ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Sentraal, Wilmi van Heerden, en oud-Tralie, Fifi Nketsa, wat na die naweek se netbal-proewe as lede van die SA o. 21-netbalgroep aangewys…
Hoër Meisieskool Oranje: Dubbele hartseer vir Flo op Netbalbaan
Vir die netbalspeler Flo Truter het die Covid-19-pandemie ’n ekstra bitter smaak in die mond gelaat. Flo (gr. 12) het vroeg in die jaar ’n besering opgedoen en kon dus…
Hoër Meisieskool Oranje leerder na Amerikaanse universiteit
UJ Women’s Swim and Dive is feeling awesome in Jamestown, North Dakota.. We are excited to announce that Sulinke Van Den Berg has officially signed onto the team here at UJ! Sulinke attends…
Hoër Meisieskool Oranje: Hokkiekaptein
Die vooruitsig om mense trots op die hokkieveld te maak en die seldsame geleentheid om die veld met haar sussie te deel was ’n groot dryfveer vir Mikkela le Roux…
Hoër Meisieskool Oranje: Tennisnuus
Ná vyf jaar as ’n lid van die eerste tennisspan het Gizelle Naudé (gr. 12) gehoop om met ’n tweede Amanda Coetzer-tennistitel af te sluit. Dit was egter weens die…
Grey College leerder seëvier in karate E-kompetisie
Paul Maartens (gr.8) van Grey College het ondersekidelik ‘n 1ste en ‘n 2de plek behaal in ‘n karate “E-kompetisie” gedurende die grendeltydperk. Die eerste kompetisie was in sy styl (Chu…
Roné van Hoër Meisieskool Oranje wou nog ‘lemoene’ gee op die veld
As sy verlede jaar geweet het wat hierdie jaar sou inhou, sou sy haar hokkie nog meer geniet het en ’n paar meter verder gehardloop het, sê Roné Bresler (gr.…
Oanje Meisieskool spog met Sussies in oorvloed in Eerste Spanne
Met sportdeelname maar yl gesaai vanjaar weens Covid-19, sal 2020 se sportjaar by Oranje Meisieskool dalk eerder onthou word as die jaar van die sussies. Vyf pare susters het hulle…
Grey Kollege neem deel aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek
Hier is DJ Liebenberg in aksie by Goudveld- Hoërskool. DJ Liebenberg van Grey Kollege het die afgelope naweek aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek deelgeneem en drie eerste plekke…
Welkom Volkskool en Naudéville Primêre Skool – Fietstrapdag
Naudéville Primêre Skool en Welkom Volkskool het hande gevat en besluit om ‘n virtuele fietstrapdag te hou. Onnies gaan 1153km trap Kaap toe om BL poste te red. Hulle versoek…
Grey Kollege: Inspirerende video!
Kyk gerus na hierdie inspirerende video manne! Ses minute kan jou lewe verander! Neem die eerste tree! Indien jy nie daarna kyk nie, benadeel jy jouself! Dankie aan Depressie101 en Roadtrip 247 vir hierdie…
Hoërskool Bultfontein: Top 3 akademiese presteerders Gr 6
BULTIETROTS. Graad 6 top 3-akademiese presteerders eerste kwartaal. Baie geluk! TOELATINGSBELEID BELEID VAN HOëRSKOOL BULTFONTEIN RAKENDE DIE TOELATING VAN LEERDERS TOT DIE SKOOL OF GRADE BY DIE SKOOL Aangesien Hoërskool…
Miché Johns OMS se eie supergirl
Miché Johns met haar nasionale en provinsiale sportdrag Om nege sportsoorte aan te pak (en Vrystaat-klere in hulle almal te behaal) beteken Miché Johns moet elke bietjie tyd in ’n…
Hoër Meisieskool Oranje: Die Eend meer as net gelukbringer
Oranje se gelukbringer, hoofondersteuner, ’n simbool van vreugde, hoop en goeie gees. Dis Die Eend wat staan vir tradisie en trots. Sy simboliseer liefde vir die skool en haar mede-Oranjeniete.…
Hoër Meisieskool Oranje: Kapteinsbeurt – Grieta Brummer
1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My ouma, Bettas Brümmer, was ’n oud-Oranje en het later by Le Rouxhuis gewerk (’n trofee by Oranje dra haar naam). Ek…
Eunice Grade 8 & 9 Virtual Walk!
The top three classes for Day 2 ONLY: 9G – 54km 8L – 52km 9R – 46km Eunice High School’s long standing tradition of excellence is the result of our…
El-Rico Klemp van Hoërskool Kroonstad gekies vir IHAA-span
El-Rico Klemp ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Kroonstad (Blouskool) en lid is van die Hoofprint Perdry Klub, is gekies vir die IHAA-span (International Horseback Archery Alliance). Die IHAA bied ‘n…
Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021
Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD …
Eunice High School Grade 8 & 9 Virtual Walk!
Dear young lady… Welcome to our world of diverse and relevant opportunities, where the possibilities for your development are endless. Eunice ladies choose to take on added challenges and apply…
Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in karate
Vayda du Plessis, gr. 8-leerder aan Oranje, het ’n eerste plek behaal op Karate Vrystaat se kata-kampioenskap wat vanjaar aanlyn aangebied is. Kata is die demonstrasie van bewegings. Vayda (14)…
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: KAPTEINSBEURT – LIENKE SNYMAN – KAPTEIN, LANDLOOP
1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My ouers wou my in ‘n Afrikaanse en Christelike skool sit. Toe ek vir die eerste keer met Oranje Primêr kennis gemaak…
Uppies Hokkie by Grey Kollege Sportdag
Uppies o.18 seuns Hoërskool Upington hokkie het die afgelope naweek by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole sluit in Grey Kollege, Hoër Meisieskool…








































