)

Hoërskool Sentraal se Tennis Aktiwiteite

Hoërskool Sentraal beskik oor 8 tennisbane waarop daagliks geoefen word. Sentraal beskik ook oor ‘n tennismasjien.
Aktiwiteite gedurende die jaar:
Jaarliks ’n kampioenskap by die skool om die ranglyste te bepaal.
Aan die begin van elke jaar speel die gr. 8’s ‘n rondomtalie om ‘n ranglys vir hulle op te stel. Hulle kry dan geleentheid om op die hoofranglys te daag en vir hulle so ‘n plek daarop oop te speel.
Die skool neem aan die Bloemfonteinliga teen al die ander skole deel. Daar word gewoonlik 2 seuns- en 2 dogterspanne ingeskryf.
Die seuns eerstespan word in 2020 as wenners van Fichardtpark sportdag aangewys.
Daar is 2 tennistoere elke jaar. Die eerste toer is gedurende Februarie na Cradock waar die skool deelneem aan die Hoër Landbouskool Marlow se Tjaart Vorster-tennisuitdaagtoernooi. Die tweede toer is na Bethlehem gedurende September waar die skool deelneem aan ‘n Inter Afrika-hoërskole tennistoernooi.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal