Hoërskool Hoopstad se Graad 6-koshuisbere is bang vir min dinge. Hulle skrik nie eers vir vriesende water op ‘n koue dag nie.
Daar is min, nie eers vriesende water op 'n koue dag waarvoor Hoopies se Graad 6-koshuisbere skrik!
Gepostet von Hoërskool Hoopstad Skool am Dienstag, 22. September 2020