https://www.facebook.com/greycollege/videos/3153586294912665
Hier is DJ Liebenberg in aksie by Goudveld- Hoërskool.
DJ Liebenberg van Grey Kollege het die afgelope naweek aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek deelgeneem en drie eerste plekke verower!
Diskus o/17: 48,67 m
Gewigstoot o/17: 19,65 m Gewigstoot o/19: 16,74 m
Veels geluk met hierdie uitmuntende prestasie! Dit is Greyt!!